18 April 2025

Psalm 141

Hierdie Psalm beskryf ook die kruisiging lank voor dit gebeur het.
Vandag is Goeie Vrydag!
Ons vier Jesus se kruisiging vandag!

“Mag my gebed standhoudend voor U wees soos reukwerk, die ophef van my hande soos die aandoffer.”
‭‭Psalms‬ ‭141‬:‭2‬ ‭AFR20‬‬

Dankie vir U offer en ons verlossing!

Here U is die Paaslam vir ons gekruisig! (1 Korintiërs 5:7)

Archive

 2025