21 April 2025

Psalm 142

Dawid het die waarde van gebed geken!
Wanneer hy in nood verkeer het, het hy die Here aangeroep!

“Ek stort voor Hom my klag uit; voor Hom maak ek my nood bekend.”
‭‭Psalms‬ ‭142‬:‭3‬ ‭AFR20‬‬

Here dankie dat U ons help!
U red ons uit slegte omstandighede en is ons Skuilplek teen vyandigheid.
U is ons Rots.

Archive

 2025