22 April 2025

Genesis 27

Jakob met dis hulp van sy ma bedrieg Isak om 'n seën te ontvang van die pa.
Isak seën vir Jakob terwyl hy dink dit is Esau en so sê hy dat jou broer jou sal dien.

Esau is eers hartseer en toe woedend maar Isak seën hom en die woorde het waar geword oor die Edomiete!

Rebekka besef Jakob se lewe is in gevaar en sy stuur hom na Laban haar broer toe onder die voorwendsel om 'n vrou te kry eerder as die Hettitiese vroue wat Esau getrou het.

Here U laat seën uitwerk!
U is ons Seën!

Archive

 2025