23 April 2025

2 Korintiërs 4:1-15

“Want God wat gesê het, “Laat daar uit die duisternis lig skyn,” dit is Hy wat in ons harte geskyn het om ons te verlig met die kennis van die heerlikheid van God, in die aangesig van Jesus Christus.”
‭‭2 Korinthiërs‬ ‭4‬:‭6‬ ‭AFR20‬‬

Ons dra Sy lig in 'n donker versluierde wêreld.
Ons werk is om Jesus te verheerlik (Sy lig op Hom te skyn) sodat meer mense tot die Lig kan kom en hulle dankbaarheid kan uitleef.  

Ons leef ons dankbaarheid vir ons geloof uit as ons daaroor praat.

Here mag ek my geloof wys deur my dankbare getuienis!
U is die Lig!

Archive

 2025